Welkom by Profarmer

Profarmer is 'n gebruikersvriendelike elektroniese platform vir gewasprodusente om agronomiese- en ekonomiese besluite te kan neem.



Landboubestuursinligting (LBI)

Profarmer LBI is 'n elektroniese databasis wat produsente in staat stel om alle gewasproduksie inligting te stoor.

LBI...
  • Prys op aanvraag
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Laat jou toe om jou eie boerdery se inligting te stoor
  • Kry opgedateerde verwerkte satellietbeelde elke vyf dae om variasie in groei vroegtydig op te spoor
  • Werk op plaasvlak, sowel as op landvlak
  • Kan dokumente op plaasvlak oplaai en stoor
  • Kan waarnemings op landvlak saam met 'n foto stoor
  • Maak voorsiening vir gewasinligting (plantdatum, kultivar, ens), grondbewerking, bemesting, chemiese spuitprogramme, besproeiing en reënval, siektes, plae, skade, aktiwiteitsbeplannings en vele meer
Ons maak dit maklik om effektief volhoubaar te boer.
Kostegids

Profarmer Kostegids is 'n elektroniese stelsel wat produsente toegang gee tot opgedateerde gewasproduksie koste, asook meganisasiekoste vir verskillende scenarios.

Kostegids...
  • Jaarlikse inskrywingsfooi R 600 (BTW Ingesluit)
  • Beskikbaar in Afrikaans en Engels
  • Laat jou toe om inligting te verpersoonlik om by jou eie boerdery behoeftes aan te pas (vul jou eie pryse in)
  • Dek besproeiing- en droëland gewasse
  • Verskaf produksiekoste en marge bo koste berekeninge met sensitiwiteitsanalise
  • Verskaf meganisasie masjien- en implementkoste (insluitend trekkers, implemente, detail koste van trekker-implement kombinasie, asook bewerkingskoste per hektaar, ensovoorts)
Ons maak dit maklik om ekonomies te boer.
Teken aan